Magic Melodies Mobile Disco is one of the more affordable mobile discos in and around Pretoria and the greater Gauteng area.

Because we are a mobile disco we also travel to other Provinces such as Limpopo, North West,KZN, and also Mpumalanga. We have  traveled all over RSA and were heard as far as Kuruman, Tzaneen and also in the Mine dorpie Pilgrims rest in Mpumalanga. No function is too near or too far for Magic Melodies. All our  equipment are in a very good condition and of high quality we also make use of the most reliable  dj equipment available in South Africa. We have back -up  equipment available should something go wrong where we are behind the decks. As any good mobile disco we have pre –  function meetings with all our bridal couples/clients to ensure that the clients needs are met.

Magic Melodies is steeds een van die mees bekostigbare mobile disco maatskapye in en rondom Pretoria asook die groter Gauteng gebied.

Ons  was al in aksie  gesien en gehoor in die Noord Wes provinsie KZN asook in Limpopo en ook in Mpumalanga.Omdat ons n mobile disco  is het die mense van Kuruman ,Tzaneen en ook die delwers van Pelgrimsrust ons al in aksie gesien.Ons  toerusting is in uitmuntende toestand en maak ons gebruik van die beste gehalte  dj toerusting beskikbaar in SA. Magic Melodies Mobile disco het ook  steun toestelle sou daar iets verkeerd loop by n funksie waar ons  diens doen. Soos enige goeie mobile disco maak ons n afspraak met die bruidspare/kliente ten minste een maand voor die funksie om al die moets en moenies te bespreek.

We offer you a professional  dj service at very reasonable rates for the following  services in and around Pretoria, Gauteng, Mpumalanga and North-West Provinces: / Ons offer u profesionele mobile disco dj dienste teen mobile disco fooie in en rondom Pretoria asook in die volgende Provinsies Gauteng Noord Wes Limpopo en ook Mpumalanga

- Weddings & Anniversaries / Troues & Herdenkings
- Annual & Christmas functions | Jaareind & Kersfunksies
- Promotions & Launches | Promosies & Bekendstellings
- All Birthday Parties |  AlleVerjaarsdag Partytjies
- Fashion Shows | Modeskoue
- P.A. Systems | Klanktoestelle
- Open Air Functions | Opelug Funksies

NEW!! 16th Birthday parties we now have a DJ specially trained to accommodate the younger crowd and their music taste. | 16 de Verjaarsdag partytjies het ons nou n DJ,s spesiaal opgelei om die jonger garde te kan vermaak met hedendaagse musiek

We now also provide Master of Ceremonies services./ Met ons jare lange ondervinding met alle tipes funksies en ook talle troues kan ons ook van hulp wees om as seremonie meester op te tree by enige funksie.